Dink of Sink

Dink of Sink is ‘n onvoorbereide debatskompetisie waar hoërskoolleerders die geleentheid kry om in spanne van drie teen mekaar te debatteer oor nasionale en internasionale aktuele onderwerpe. Hoërskoolleerders kry die geleentheid om selfstandig te dink en op die manier waardevolle redeneringsvaardighede aan te leer asook hoe om sinvol standpunt in te neem.

Dit geskied in Afrikaans wat nie net leerders se taalvaardigheid opskerp nie, maar hul ook weer opnuut opgewonde maak oor die waarde van hul moedertaal Afrikaans.

Dink of Sink-debatskompetisie 2019 Finaal

Juniors:

  1. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

     

  2. Hoër Bloemhof Meisieskool

     

  3. C&N Oranje Meisieskool

     

  4. Privaat Hoërskool Walvisbaai

     

  5. Hoërskool Merensky

Seniors:

  1. Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria

     

  2. Paul Roos Gimnasium

     

  3. C&N Oranje Meisieskool

     

  4. Hoërskool Merensky

     

  5. Privaat Hoërskool Walvisbaai

Dink of Sink 2016-2018 wenners:

2018:

Juniors: Bloemhof Hoër Meisieskool

Seniors: Paul Roos Gimnasium

 

2017:

Juniors: Hoërskool DF Malan

Seniors: Hoërskool Nelspruit

2016:

Juniors: C&N Oranje Meisieskool

Seniors: C&N Oranje Meisieskool

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!