Dink of Sink (Universiteite)

Die entoesiasme by die hoërskool Dink of Sink leerders het so toegeneem dat ons in 2017 selfs ’n universiteitsbeen vir die kompetisie by gebring het.

Die Dink of Sink-nasionale universiteitsdebatkompetisie vind jaarliks tussen Maart en April plaas. Tydens hierdie kompetisie word die Britse parlimentêre debatstyl gebruik en studente neem in spanne van vier deel.

Galery

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!