VIRTUELE DINK OF SINK-DEBATSKOMPETISIE

Die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vind weer in 2021 virtueel plaas.

AfriForum wil in samewerking met Dink of Sink se gasheerskole en mediavennote die inisiatief voortsit deur ’n virtuele debatskompetisie aan te bied.

Die doel van die virtuele debatskompetisie is om leerders steeds die geleentheid te gee om aan debatvoering deel te neem. ’n Opname van die debat sal aan AfriForum Onderwys gestuur word, waarna ’n wenspan in elke streek deur ’n paneel beoordelaars aangewys sal word. Elke wenspan sal heerlike pryse ontvang en sal ook deurdring na die landswye finaal wat in Oktober sal plaasvind.

Seniors Debat-blad

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • Jou skool se besonderhede*
  • Die kontakpersoon*
  • Selekteer die twee spanne wat teen mekaar debatteer.
  • Selekteer span*
  • Selekteer span*
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!