Dink of Sink- virtuele universiteitsdebatkompetisie

Die entoesiasme van hoërskoolleerders wat aan Dink of Sink deelneem, het só toegeneem dat ons in 2017 ook ’n universiteitsbeen vir die kompetisie geskep het.

Die Dink of Sink- nasionale universiteitsdebatkompetisie vind jaarliks tussen Maart en April plaas. Tydens hierdie kompetisie word die Britse parlementêre debatstyl gevolg en studente neem in spanne van vier elk deel.

Die eerste rondtes van die 2022-kompetisie vind virtueel via Microsoft Teams plaas. Studentespanne debatteer dan weekliks op Dinsdae in Maart teen ander spanne van regoor Suid-Afrika – in die gemak van hul huise, koshuiskamers, kommunes of selfs gunstelingkoffiewinkels.

Universiteitsdebatkompetisie Inskrywingsvorm

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
  • Universiteit besonderhede*
  • Koerieradres*
  • Die spreker 1*
  • Die spreker 2*
  • Die spreker 3*
  • Die spreker 4*
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!